I can't stop loving you

Hallo manne

Ek luister pas na ‘n Phil Collins liedjie, “Can’t stop loving you” wat gaan oor ‘n liefde  wat iemand verlaat en op ‘n trein wegry van hom en die lirieke vang my omkant:


So you're leaving in the morning on the early train I could say everything's alright And I could pretend and say goodbye But that would be lying

Cause I can't stop loving you No I can't stop loving you No I won't stop loving you Why should I even try?"


Maak nie saak of ons drie weke - wat voel soos twee jaar?!! terug van Sy berg af vertrek het nie, He can’t stop loving us – He won’t - wow, goed om te weet, nê?!

Dit is so lekker vir ons om weer met julle te gesels manne, ons hoop dit gaan goed?  Wel, kom ons vind uit of dit goed gaan met net kortliks ‘n vraag of twee: 

  • Hoe gaan dit met jou warrior hart?

  • Veg jy nog vir jou vrou en kinders? 

  • Gaan jy gereeld terug en ondersoek wat die Here jou daar in die stilte op die berg gesê het? En in stilte?

Manne, drie weke raak gou twee jaar, maar staan sterk, wees dapper en laat weet ons wat in jou man-hart gebeur het as jy ‘n tydjie kry,

You have our Swords!  

Liefde,

Lions of the Lamb Span.


0 views

SPONSOR SOMEONE

Why not sponsor a friend or family member to the Wild at Heart Boot Camp?.

JOIN

© 2023 by TROOP #33.  Proudly created with Wix.com